Goodday
Attached a hunting competition our congregation launched to financially help support
the Middelburg NG church. The competition is part off our yearly “Wellington Wildsfees”
with all proceeds going to Middelburg NG church
As you know we hunters are prepared to drive long distances for a hunt, therefor we
are of the opinion that there may be some of your members who possibly would be
intrested in our competition.
Thanks in advance
Tinus Broodryk
Wellington Wildsfees Kommitee

Goeiedag
Aangeheg n jagkompitisie wat ons gemeente loods om NG Middelburg finansieel by te staan.
Dit maak deel uit van ons jaarlikse Wildsfees wat ons op Wellington reel waarvan alle fondse
aan Middelburg oorgedra word.
Aangesien ons as jagters nie skroom om ver te ry vir n jag nie is ons van mening dat van
u lede moontlik sal belangstel in ons kompitisie, wat vir n goeie saak beste is.
Byvoorbaat dank
Tinus Broodryk
Wellington Wildsfees Kommitee

jagkompetisie-e-kaartjie-2017