Post Date: 18 September 2019
Ek wil my 303 geweer verkoop. Baie Goeie kondisie. Het 850 rondtes deur die loop. Het die scope bases op. Houtwerk is ook uitstekend. Het 200 gelaaide patrone, Hornady Interlock 150 gr en nog 200 punte en kruit. Alles vir R 5500.00
Evanix Windy City 5mm PCP airgun met 4 magasyne van 10 patrone elk met 5500 pellets 13.74gr en Duiksilinder vir die laai van die bottle met 5 swing plaat teikens. Skiet akkuraat tot met 100m. Die peletgun is getune vir akkuraatheid en effektiwitiet. Het n Zos 10-40×50 SFE scope. Alles vir R 12000.00
Ek gradeer op na n 6.5 Creedmoor en moet daarom verkoop.
Kontak asseblief vir Ruben – Rubens Property Services
0825630575 | rubenj@vodamail.co.za